Ons verbind onsself tot die volgende:

 

 

Ons roeping vloei voort vanuit ons verbintenis en is:

 

“Om biddend, onder die getroue leiding van die Drie-enige God, in gehoorsaamheid aan Sy Woord en Gees, mekaar lief te hê, met ons gawes op te bou en as ‘n eenheid ligdraers van die Goeie Nuus te wees vir ons wêreld.”

 

Ons nooi jou uit

 

Kom maak gerus 'n draai by ons - hier is beslis 'n plek vir jou.

 

As jy meer wil weet oor die werking van die kerk, kyk hier.

 

As jy ons graag wil kontak, hier is ons kontakte.

Who's Online

We have 4435 guests and one member online