Ons is baie opgewonde oor die wete dat u as `n nuwe lidmaat by ons ingeskakel het of oor die moontlikheid dat u oorweeg om by ons betrokke te raak.  Ons weet dat `n nuwe gemeente soms vreemd en ongemaklik kan voel, veral as mens dalk lank deel was van `n ander gemeente.  Die doel van hierdie dokument is om vir u welkom te sê en ook om u in te lig van wat in ons gemeente aan die gebeur is.  

 

Nuwer Intrekkers Handleiding

 

 

Aanvraag van lidmaatskapbewys

 

 

Aanvraag van lidmaatskapbewys Databasis

 

 

Ons vertrou dat u `n geestelike tuiste in ons gemeente sal vind en dat u saam met ons sal groei en saam met ons sal strewe om ons verbintenis te leef. Ons hoop ook dat u die warmte en liefde van ons gemeente sal ervaar en dat u Christus in ons optrede sal beleef!

Baie Welkom

Hierdie is slegs 'n kort ‘n oorsig van ons gemeente.  

 

Ons gebed is dat jy en jou gesin sal kom, diensbaar en meelewend sal wees met die Here van die lig.  

 

As daar enige ander vrae is, kan jy gerus die kantoor skakel.  

 

Al die inligting is ook op die kalender.

Who's Online

We have 1686 guests and one member online