AANGEE
Waar ons deel raak van God se missie. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is... Joh 13:35
Die Aangee van die goeie nuus binne ons eie gesinne is 'n belangrike gawe om te ontwikkel, en in Maart wil ons hierop fokus.