Pa en kind

OMGEE 

Waar ons waarlik omgee vir mekaar!  Wees gasvry teenoor mekaar sonder om te kla.... 1 Pet. 4:9

In 'n gebroke samelewing behoort ons om te gee op 'n wyer vlak as net ons eie gesinne.  In Junie raak ons bewus van die mense in ons eie buurt vir wie ons kan omgee.  

Who's Online

We have 8399 guests and one member online