Children

Fokus aksie vir die maand:

Week van toewyding en gebed

Datums:  29 Januarie tot 01 Februarie om 18:30

Doel van aksie:  Tydens die week dra ons die jaar op aan God en herverbind ons onsself weer aan die Here.

Ander datums:  Belydeniskamp (13 - 14 Jan)

 

Kerkjaar:  Epifanie

Tyd:  Begin Januarie en opvolgende 6 tot 7 Sondae.

 

Kleur en Simbool:  Goud en wit / Jesus se doop

 

Betekenis:  29 Die eerste Sondag na Epifanie fokus ons op die doop van Christus en tydens die volgende Sondae word die klem gelê op wat Jesus geleer en gedoen het op aarde.  Die tyd na 6 Januarie is dus 'n tyd om te spandeer aan die bestudering en viering van wie die Een wat onder ons kom woon het, werklik is.

 

Who's Online

We have 4439 guests and one member online