Ons verbind onsself tot die volgende:

 

 

Ons roeping vloei voort vanuit ons verbintenis en is:

 

“Om biddend, onder die getroue leiding van die Drie-enige God, in gehoorsaamheid aan Sy Woord en Gees, mekaar lief te hê, met ons gawes op te bou en as ‘n eenheid ligdraers van die Goeie Nuus te wees vir ons wêreld.”

 

Inligting

 

Sondag

Erediens - 9:00

Kategese - 10:00

Aanddiens - raadpleeg almanak.

 

 

Vrydag 

Kix - 15:00 - 16:00 by ou Waenhuis

 

Nuutste Afkondigings

Preke

 

Alle preke is op die oomblik beskikbaar as DVDs.

 

Kontak asseblief die kantoor vir verdere inliigting.

 

Lidmaat Statistiek

(Augustus 2014)

 

Belydende lidmate:

1264 (82.67%)

 

Dooplidmate:

265 (17.33%)

 

Totaal 1526

Who's Online

We have 5289 guests and one member online